fbpx
011 284 2000 mail@smithpower.co.za

KUBOTA BLITS DEUR DIE BLOUBESSIES

By Blue Mountain Berries, net buite George, mag die uitgestrekte neten plastiekhuise van buite af stil en rustig lyk, maar binnekant word daar fluks geboer en blitsig beweeg. Die vloot oranje Kubota-trekkers is meestal net sigbaar wanneer hulle op die punt van ’n ry...